Skip to Content.
Sympa Menu

solforum - SOLForum

Subject: SOLForum

Description: 1) Die beoogde uitkomste van die SOLForum is:
Om wetenskaplik verantwoordbare artikels en skakels beskikbaar te stel wat fokus op beste praktyk in onderig en leer
Om eietydse insig en denke te stimuleer ter verbetering van leer- en onderrigvaardighede
Om onderrig en leer beste praktyk wenke en wetenswaardighede in hoër onderwys met mekaar te deel, en
Om ’n gespreksforum oor onderrig en leer beskikbaar te stel.
2) Wees bedag op die grootte, inhoud, ens. van skakels of lêers wat baie spasie op ’n netwerk of hardeskyf van kollegas kan opneem.
3) Aanvaar dat individue persoonlike menings uitspreek en dat hulle nie namens hul organisasies praat nie.
1) The outcomes of SOLForum are:
To make available sound scientific and academic articles and links, focusing on best practice in teaching and learning
To stimulate current insights and thought to improve learning and teaching practice
To share good teaching and learning practice, and
To make available a teaching and learning discussion forum.
2) Please note that the size, content, etc. of links or files could take up a lot of space on a colleague's computer.
3) Please accept that opinions expressed are individuals’ own viewpoint, and they are not participating on behalf of their organisations.

Top of Page